Boekhouer tot Proefbalans
2007-03-21
Boekhouer tot Proefbalans
Paarl – R6 000
Gevestigde ouditeursfirma benodig individu met ondervinding in Pastel om so spoedig moontlik diens te aanvaar.
Eie vervoer ‘n vereiste.
Epos: placements55@mweb.co.za, fax: 086 684 6931
Tetra - Tegnikus
Wellington – Salaris onderhandelbaar
Raak deel van hierdie gevestigde maatskappy met aangename werkstoestande en uitstekende loopbaangeleenthede.
Epos: placements55@mweb.co.za, fax: 086 684 6931
Millwright/ Elektrisiën Wellington – Salaris onderhandelbaar
Gekwalifiseerde individue benodig. Ondervinding van PLC borde ‘n aanbeveling.
Epos: placements55@mweb.co.za, fax: 086 684 6931
More
News
|