‘n KANTOORHOOF
2007-03-21
DRAKENSTEIN SENTRUM VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE
Reg No 015-227 NPO
Die Beheerraad wag aansoeke in vir die aanstelling van: ‘n KANTOORHOOF Voldag-betrekking te bogenoemde organisasie
Vereistes:
• Maatskaplike agtergrond • Werwing van aansoeke om befondsing • Bemarking van die organisasie • Netwerk met ander organisasies • Identifisering van opleidingsbehoeftes van personeel en bestuur • Geldige kode 08-bestuurlisensie
Stuur CV aan: Die Voorsitter Drakenstein Sentrum vir Persone met Gestremdhede Posbus 2657 Paarl 7620
Sluitingsdatum: 29/03/2007 Navrae: Mev. L. Williams Tel: 021-863-0446/7 Faks: 021-863-0450 E-mail: drakcentre@telkomsa.net
More
News
|