Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


KREDITEURE-KLERK

KREDITEURE-KLERK
 
2007-03-21


PROFILE FEEDS

Weens voortgesette positiewe groei beskik ons tans oor 'n vakature vir die pos krediteureklerk in die Klapmuts-omgewing.

Die suksesvolle kandidaat moet oor die volgende minimum vereistes beskik.

1. Ten minste graad 12 asook naskoolse kwalifikasie in relevante rigting.
2. Ten minste 3 tot 5 jaar ervaring as Krediteure-klerk.
3. Beskik oor uitstaande Excel- asook Pastelkennis, en praktiese ervaring.
4. Moet beskik oor bogemiddelde kommunikasie- vaardighede.
5. Moet onder groot druk kan werk.
6. Moet akkuraat en sistematies kan werk.
7. Moet ten volle tweetalig wees (Afrikaans en Engels).
8. Moet in spanverband kan saamwerk.
9. Moet oor eie vervoer beskik.
10. Moet kontakbare verwysings hê.

Kennis en ervaring van 'n Veevoerfabriek, sal as aanbeveling dien, maar is nie 'n vereiste.

Indien u aan bogenoemde vereistes voldoen, kan u 'n verkorte CV faks aan die Personeelbestuurder by: 021-875-5261.
Sluitingsdatum 30 Maart 2007.

(Indien u nie reaksie kry voor 13 April 2007, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was)



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za