Verpleegsusters
2007-03-28
PROF-STAFF Die Professionele Oplossing
Verpleegsusters benodig vir 'n Algemene Praktisyn in die Paarl - 2 halfdag poste of 1 voldag pos.
Tweetalige aansoekers kan CV faks aan 086 618 0174 of pos aan Posbus 2077, Durbanville, 7550.
E-pos: profstaff@adept.co.za Sluitingsdatum: 3 April 2007
More
News
|