Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


KANTOORHOOF

KANTOORHOOF
 
2007-03-28


DRAKENSTEIN SENTRUM
VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE

Reg No 015-227 NPO

Die Beheerraad wag aansoeke in vir die aanstelling van ‘n
KANTOORHOOF
Voldag-betrekking te bogenoemde organisasie

VEREISTES

- Maatskaplike agtergrond
- Werwing van aansoeke om befondsing
- Bemarking van die organisasie
- Netwerk met ander organisasies
- Identifisering van opleidingsbehoeftes van personeel en bestuur
- Geldige kode 08-bestuurslisensie

STUUR CV AAN
Die Voorsitter, Drakensteinsentrum vir Persone met Gestremdhede
Posbus 2857, Paarl, 7620

Sluitingsdatum: 12 April 2007

NAVRAE: Mev. L. Williams
Tel: 021-863-0446/7 / Faks: 021-863-0450
E-pos: drakcentre@telkomsa.net



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za