Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Administratiewe beampte

Administratiewe beampte
 
2007-04-03


Die Afrikaanse Taalmuseum
Paarl

Administratiewe
Beampte
Halfdag 08:00-13:00

Vereistes:

Toepaslike erkende graad/diploma gerugsteun deur:
• Rekenaargeletterdheid/MS Office en Pastel
• Interpersoonlike vaardighede
• Geldige kode 08-rybewys
Pligte:
• Bestuur van finansiële prosedures
• Beheer oor administratiewe prosesse
• Onderneem interne beheerinspeksies
• Monitering, evaluering en neem van regstellende stappe om te verseker dat rekeninge en bates doeltreffend beheer word.

Vergoeding: R4 500 per maand

Aansoekvorms:
Is beskikbaar by die Afrikaanse Taalmuseum
Pastorielaan 11, Paarl

Die volgende dokumente moet u voltooide aansoekvorm vergesel:
‘n Curriculum Vitae
Dienssertifikate
‘n Identiteitsdokument
Die name van drie referente, nie familielede
Daarsonder sal u aansoek nie oorweeg word nie.

Stuur CV’s na Posbus 498, Paarl, 7620.

Navrae: Mnr JP Louw by 021-872-3441
SLUITINGSDATUM: 20 April 2007
Indien u nie binne ‘n maand na die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za