ADMINISTRATIEWE KLERK (Deeltyds)
2007-04-11
Paarl Haven Skuiling
ADMINISTRATIEWE KLERK (Deeltyds)
Vereistes: Graad 12. Opleiding en ervaring in rekenkundige stelsels, kantoor- administrasie, finansiële bestuur en rekenaarvaardig (Windows, MS Word, Excel). Ten minste in twee van die amptelike tale van Wes-Kaap kommunikasievaardig wees.
Goeie menseverhoudinge hê.
Pligte:
Verantwoordelik vir alle administratiewe take van Skuiling. Finansiële rekordhouding volgens staat en organisasie se riglyne. Salaris onderhandelbaar
Pos verkorte CV na: Die Voorsitter, Paarl Nagskuiling, Posbus 9119, Huguenot, 7645
Sluitingsdatum: 26 April 2007 Geen laat aansoeke of fakse sal aanvaar word nie. Email: leanne.cawood@vodacom.co.za
More
News
|