VERKOOPSKONSULTANT
2007-04-24
VERKOOPSKONSULTANT
‘n Naaldwerksentrum in die Paarl verlang die dienste van 'n bekwame, skeppende, hardwerkende, gedissiplineerde en eerlike dame bo 25 jaar oud.
PLIGTE:
• Verkope van naaldwerk-, omkap- en borduurmasjiene; • Promovering van produkte, kursusse, promosies en dienste; • Voorbereiding en organisering vir die verskillende naaldwerkaktiwiteite; • Aanbied van lesse op alle produkte.
Die suksesvolle kandidaat moet oor die nodige naaldwerkkennis en -ondervinding beskik en ook rekenaargeletterd wees. 'n Naskoolse naaldwerk-kwalifikasie is 'n sterk aanbeveling.
Belangstellende dames wat aan bogenoemde vereistes voldoen, kan hulle CV's met behoorlike verwysings faks na 021-872-5349 of epos aan bernprl@webmail.co.za
Sluitingsdatum: 4 Mei 2007. Diensaanvaarding: So gou as moontlik.
More
News
|