PERSOONLIKE ASSISTENT/ADMINISTRATIEWE DAME
2007-04-24
PASA
PARKADE ADVERTISING SOUTH AFRICA
PERSOONLIKE ASSISTENT/ADMINISTRATIEWE DAME (Pos onmiddellik beskikbaar)
Hierdie dinamiese, nuwe advertensiemaatskappy is op soek na ‘n PERSOONLIKE ASSISTENT vir die Besturende Direkteur en ook alle administratiewe funksies van die kantoor te hanteer.
Die geskikte kandidaat sal oor die volgende beskik:
• 2 Jaar toepaslike ondervinding • Goeie rekenaarvaardigheid • Kennis van Pastel en boekhouding • Energieke en positiewe gesindheid • Eie betroubare vervoer
Die geskikte persoon moet bereid wees om buigsaam te wees en om te groei saam met die maatskappy en eie inisiatief is van groot belang.
* Salaris ohb.*
Stuur asb u verkorte CV aan info@pasacape.co.za Indien u nie gekontak word nie, aanvaar asb dat u nie geskik was vir die pos nie.
More
News
|