BEGRAFNISONDERNEMER
2007-04-24
GALLICO BEGRAFNISDIENSTE
Ons benodig die dienste van 'n BEGRAFNISONDERNEMER
Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:
• Geldige bestuurslisensie • Goeie menseverhoudinge • Sober gewoontes NB! • Bereidwillig om ongereelde ure te werk
Pligte: Alle begrafnisverwante pligte nl.
• Verwydering van liggame • Voorbereiding van liggame • Uitvoering van begrafnisse, ens. (Detail in pligsomskrywing)
Dien CV in by kantoor: Versaillesstr. 8, Wellington/faks 021-864-3609 Kontakpersoon: Mev. A Hovestadt 021-864-3893
More
News
|