REKENKUNDIGE BEAMPTE
2007-04-24
LABCOM
REKENKUNDIGE BEAMPTE
(Halfdagpos)
Ons soek iemand wat die volle Debiteure- en Krediteurefunksies op Pastel asook alle administratiewe funksies op 'n plaas in die Simondium-omgewing kan doen.
Boekhouvaardighede en ondervinding van BTW sal as aanbeveling dien.
Mededingende salaris aangebied. Aansoeke sluit op 5 Mei 2007
Fax verkorte CV na 021-854-4959 of e-pos aan: msroux@telkomsa.net
More
News
|