PERSOONLIKE ASSISTENT
2007-04-24
PERSOONLIKE ASSISTENT
‘n Verhuringsagent te Paarl benodig die dienste van ‘n Persoonlike Assistent wat:
• Organisasievermoë het • Volledig tweetalig is • Goed met kliënte kan kommunikeer • Rekenaarvaardig is en Pastel, Excel en Word magtig is • Op hoogte is van alle statutęre vereistes • Ondervinding het
Faks u CV na 021-871-1358
Indien u nie van ons antwoord ontvang het voor 4 Mei 2007 nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|