VOLTYDSE REMEDIëRENDE TERAPEUT
2005-05-19
Pret & Leer Opvoedkundige Sentrum Paarl
VOLTYDSE REMEDIëRENDE TERAPEUT
Ons benodig ’n energieke persoon wat uitdagings geniet en ’n besondere slag met kinders het om by ’n multidissiplinêre span aan te sluit.
Tweetaligheid en vorige ondervinding sal in die aansoeker se guns tel.
Diensaanvaarding 1 Julie 2005
Faks verkorte CV’s na (021) 872-7723 of skakel (021) 872-9299 vir verdere navrae. Sluitingsdatum: 27 Mei 2005
More
News
|