Voorskoolse Assistent
2007-05-03
KLEIN BOISHAAI BY-NES VOORSKOOLSE SENTRUM Assistent: 1-2 jariges Soek dame wat eie inisiatief kan gebruik en op haar eie voete dink. Ondervinding kan voordelig wees, maar is nie ’n vereiste nie. Stuur aansoeke na: Die Skoolhoof Benardistraat 10 Paarl of faks: 021-872-3820 Sluitingsdatum: 11 Mei 2007
More
News
|