ELEKTRISIËN
2007-05-10
MOLENAAR ELEKTRISIËN
Gekwalifiseerde ambagsman met min. N3 en ambagtoets-sertifikaat.
Min. 5 jaar ondervinding in paneelbou en veldbedrading.
Die geskikte applikant moet aan die volgende voldoen: - Beskik oor al die vaardighede vir die betrokke ambag - Onder druk in 'n produksie-werkswinkel kan werk - Bereid wees om oortyd te werk. - Goeie menseverhoudings hê. - Tweetalig wees.
In besit wees van 'n geldige rybewys en eie vervoer hê
Die firma bied 'n mededingende vergoedingspakket.
Rig CV aan: Die Werkswinkelbestuurder Sluitingsdatum: 18/05/07 Faks: 021-868-2209
More
News
|