REKENMEESTER
2007-05-10
REKENMEESTER
‘n Rekenmeestersfirma (Paarl) benodig ‘n persoon wat:
- Naskoolse opleiding het
- Praktiese ondervinding van Pastel het
- Finansiële state kan opstel
- Praktiese ondervinding van VIP salarisstelsel het
- Ondervinding het met BTW, LBS ens
- Goed met kliënte kan kommunikeer
Faks u CV na 021-871-1358. Indien u nie van ons voor 21/05/2007 antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|