VOLKSWAGEN SWARTLAND beskik tans oor 'n vakature vir 'n Verkoopspersoon Vereistes: - Vorige motorverkoopsondervinding - Rekenaarvaardigheid - Kennis in die Volkswagenbedryf sal in u guns tel Stuur u CV met verwysings na: hr@swartlandvw.co.za of 086 505 2474