Wingerd-voorman
2007-05-17
JHG
Ons kliënt, 'n leier in die wynbedryf en ontwikkelaar van 'n bekende lewensstyl landgoed, geleë tussen die Paarl en Franschhoek, benodig die dienste van 'n Wingerd-voorman.
Die ideale kandidaat is geletterd en beskik oor ten minste vyf jaar ervaring in 'n soortgelyke betrekking. Meganiese agtergrond, en ervaring met trekkers en besproeiing is verdere aanstellingsvereistes. Die pos is ideaal vir 'n persoon met dryfkag en energie.
Rig u CV voor 22 Mei 2007 om 16:30 aan info@jhg.co.za of skakel Naomi by 021-919-7635 vir meer inligting.
More
News
|