FINANSIELE BEAMPTE
2007-05-24
PAUW GEDENK PRIMÊR Wellington Finansiële Beampte Beheerliggaampos Jaarkontrak Voldagpos (08:00 - 15:00) Salaris op aanvraag * Rekenaarvaardig * Kennis van MS-Word en Excel * Gesertifiseerde afskrifte van kwalifikasies * Volledige CV Die Prinsipaal Pauw Gedenk Primêr Mellingstraat WELLINGTON, 7655 Tel: 021 873 2401 Faks: 021 864 2459 SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 31 Mei 2007 om 15:00
More
News
|