Besige restaurant in Paarl benodig ‘n FRONT OF HOUSE BESTUURDER Vereistes: Matriek • Eie vervoer Kennis van “Point of Sale” (POS) Gemaklik met ander mense kan omgaan Maandelikse salaris onderhandelbaar Faks CV met kontakbare verwysings na 021-872-9861