Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
 
2007-05-24


ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
Zomerlust Gastehuis beskik oor ‘n halfdag-pos vir die bg posisie.
• Die persoon moet ten minste 3 jaar ondervinding hê as ‘n administratiewe beampte.
• Pastel is ‘n vereiste.
• Moet ook oor eie vervoer beskik.
Salaris ohb.
NAGPORTIER:
Zomerlust Gastehuis beskik oor ‘n pos vir die bg posisie.
• Die persoon moet ondervinding hê as nagportier in die gasvryheidsbedryf.
• Rekenaarvaardig wees
• Oor eie vervoer beskik.
Salaris ohb.
CV kan gefaks word na 021-872-8312
Sluitingsdatum vir die poste is 31 Mei 2007.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za