Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ONDERDELE

ONDERDELE
 
2007-05-24


KAAP AGRI het ten doel om welvaart vir al sy belanghebbers te skep.
KAAP AGRI het tot stand gekom met die samesmelting van Boland Agri en WPK Landbou, waarna die Namakwalandse Landboukoöperasie onlangs tot die Groep toegetree het. Ons gebied sluit 122 bedieningspunte in wat strek oor 49 dorpe in die Wes-Kaap, Noord-Kaap en Benede-Oranjerivier- gebied. Ons bedrywighede word hoofsaaklik toegespits op kleinhandel (Agrimarkte), pakmateriaal, meganisasie, produkhantering, graansilos, versekering, finansiering en ondersteuningsdienste.
Die volgende vakature is tans by ons
Meganisasie-afdeling te Paarl beskikbaar:
ONDERDELE-
KLERK
Aansoekers vir hierdie pos moet verkieslik oor 'n tegniese skoolkwalifikasie beskik en aan die volgende vereistes voldoen • ten minste 5 jaar bewese ondervinding in onderdele-verkope • deeglike kennis van veral trekker-, stroper-, baler- en spuitpomponderdele • 'n sterk bemarkingsoriëntasie
• bogemiddelde kommunikasievaardighede •toesighouersvaardighede • vertroudheid met onderdele-rekenaarstelsels.
In ruil vir u bydrae tot Kaap Agri se groei, bied ons 'n mededingende vergoedingspakket met byvoordele.
Belangstellendes kan met René Boshoff by ons Hoofkantoor in Malmesbury skakel by 022-482-8102 vir meer besonderhede en 'n aansoekvorm.
Aansoeke kan gerig word via faks 086 636 7314
of e-pos rene.boshoff@kaapagri.co.za
Sluitingsdatum: Vrydag 1 Junie 2007




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za