PERSOONLIKE ASSISTENT
2007-05-24
PERSOONLIKE ASSISTENT ‘n Posisie bestaan vir ’n persoon om algemene pligte soos korrespondensie, telefoonnavrae, rekenaarwerk en liasseerwerk korrek te verrig. Moet 100% rekenaarvaardig op MS Word, Excell en Power Point wees, asook die webtuiste opgradeer daagliks. Minstens 1 jaar ondervinding plus verwysings van vorige werknemer. Salaris R3 500, voldag posisie. Eie vervoer, verkieslik van Wellington. Verkorte CV na marlizevs@lantic.net
More
News
|