MAATSKAPLIKE WERKER
2007-05-31
ACVV NOORDER-PAARL GIMNASIUMSTRAAT MAATSKAPLIKE WERKER Aansoek word ingewag vir bogenoemde betrekking. Vereistes: • Registrasie by SA Raad vir Maatskaplike Diens Beroepe • Geldige rybewys • Praktykondervinding van ontwikkelingsgerigte Maatskaplikewerk-dienste • Kennis van diensplanvoorstelle Salaris en byvoordele onderhandelbaar binne die skale van die ACVV. Diensaanvaarding: 1 Julie 2007 of so spoedig moontlik Pos volledige CV aan: Die Voorsitter Posbus 2502 Paarl 7620 Tel: 021-872-3487 Faks: 021-872-0865 Sluitingsdatum: 14 Junie 2007
More
News
|