FASILITEITSBESTUURDER
2007-05-31
JHG Ons kliënt, 'n leier in die wynbedryf en ontwikkelaar van 'n bekende lewenstyl landgoed, geleë tussen die Paarl en Franschhoek, benodig die dienste van 'n FASILITEITSBESTUURDER Die ideale kandidaat is 'n energieke, jong persoon met 'n sterk administratiewe- en kliëntediens- agtergrond. Uitstekende MS Office vaardighede en eie vervoer is verdere aanstellingsvereistes. Die pos is ideaal vir 'n persoon met dryfkrag en energie. Die vergoeding sal verband hou met u ervaring en kwalifikasies. Rig u CV voor 7 Junie 2007 om 16:30 aan info@jhg.co.za of skakel Naomi by 021-919-7635 vir meer inligting.
More
News
|