SIVIELE INGENIEURSTEGNIKUS
2007-06-07
NORTJE & DE VILLIERS
RAADGEWENDE, SIVIELE- EN STRUKTURELE INGENIEURS
‘n Goedgevestigde raadgewende ingenieursfirma beskik oor die volgende poste in hul Paarl-kantoor:
1. SIVIELE INGENIEURSTEGNIKUS 2. CAD OPERATEUR/TEKENAAR 3. SIVIELE INGENIEURSTUDENT
Salaris is onderhandelbaar.
Sluitingsdatum: 22 Junie 2007
Diensaanvaarding: 1 Augustus 2007
Faks asb verkorte CV na 021-872-5934.
Die suksesvolle kandidate sal voor/op 28 Junie 2007 in kennis gestel word.
More
News
|