Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Administratiewe Beampte BOEKHOUDING

Administratiewe Beampte BOEKHOUDING
 
2007-06-07


ANDREW MURRAY KINDERHUIS Wellington

Administratiewe Beampte
BOEKHOUDING

AANSOEKER beskik oor
- vorige ondervinding in algemene kantooradministrasie en boekhouding
- bestuurslisensie kode 08 verpligtend
- finansiële bestuur van inkomste en uitgawes
- rekenaarvaardighede
- kennis van Pastel boekhouding
- ondervinding in ontvangs en skakeling met donateurs/fondswerwing
- basiese begrotingservaring
- basiese bemarking- en finansiële administrasievaardighede
- ‘n sterk verantwoordelikheidsin en die vermoë om inligting vertroulik te hanteer
- matriek met wiskunde en handelsvakke ‘n vereiste
- enige naskoolse, toepaslike en/of aanvullende admin kwalifikasies wat as aanbeveling sal dien
- volledige pligstaat beskikbaar
- meld salaris verlang

WERKGEWER bied ‘n onderhandelbare salaris
• verlofvoordele gedurende skoolvakansies
• ‘n veilige en aangename werksomgewing

Stuur u aansoek met verwagte salaris, CV, afskrif van ID en ‘n onlangste getuigskrif per faks of e-pos. Aansoeke sluit Vrydag 22 Junie 2007. Die suksesvolle kandidaat sal binne 14 dae na sluiting in kennis gestel word.

Tel: 021-873-3834/873-3835 • Faks: 021-873-5265
E-pos: hamurray@absamail.co.za • Web: www.hamurray.com
Blouvleiweg, Posbus 129, WELLINGTON, 7654







More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za