Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


EIENDOMSAGENT

EIENDOMSAGENT
 
2007-06-14


WE'LL DO IT
EIENDOMSAGENT
PAARL

Indien u uself beskou as:
• 'n bogemiddelde residensiële eiendomsagent;
• kenner op u gebied;
• entoesiasties om suksesvol te wees;
• die vermoë en die wil besit om ander te motiveer;
• innoverend kan dink;
• graag u eie baas wil wees;
• bogemiddelde pakket

Maak asb dan onmiddellik kontak met Barinda Viljoen van We'll Do It, by Klein Amsterdam, Hoofstraat 81, of haar te skakel by 021-863-0580, e-pos by we-lldoit.co.za

Moenie dat hierdie goue geleentheid in die eiendomsbedryf by u verbygaan nie - dit kom net eenmaal - carpe diem!



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za