Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Assistent-boekhouer

Assistent-boekhouer
 
2007-06-14


Assistent-boekhouer
BYBEL-MEDIA

Bybel-Media in Wellington verlang die dienste van 'n assistent-boekhouer.

Vereistes en ondervinding

Pastel, "Kasboek, Debiteure en Krediteure", Rekeninge tot proefbalans, minimum 2 jaar ondervinding.
In ruil vir die suksesvolle aansoeker se dienste bied die maatskappy
‘n mededingende vergoedingspakket.

‘n Naskoolse rekeningkundige kwalifikasie is ‘n aanbeveling.

NAVRAE / AANSOEKE
Kan gerig word aan: Hannelie Matthee
Tel: 021-864-8238 • Faks: 021-864-8255
E-pos: hannelie@bmedia.co.za
Sluitingsdatum vir aansoek is 22 Junie 2007
Indien u nie terugvoering vanaf hierdie kantoor ontvang het teen 29 Junie 2007 nie, kan u u aansoek as onsuksesvol beskou.







More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za