SEKRETARESSE
2007-06-14
HOËR JONGENSKOOL PAARL SEKRETARESSE (Inligtingverwerking en kommunikasie, asook hulp met ontvangs)
Beheerliggaamaanstelling
Ons verlang 'n tweetalige, selfstandige, rekenaargeletterde, tik- en taalvaardige sekretaresse met ervaring in elektroniese kommunikasie, wat ook vriendelik en hulpvaardig is om te help met ontvangs.
Navrae / aansoeke / CV's aan: Die Skoolhoof Tel: 021-872-2875 Faks: 021-872-5246 E-pos: info@paarlboyshigh.org.za Sluitingsdatum: 25 Junie 2007
More
News
|