Krediteure Klerk
2007-06-14
Vakature: Krediteure Klerk
Uitvoervrugteplaas benodig die dienste van ‘n krediteure klerk
Kwalifikasie verlang:
Minimum graad 12 Bestuurslisensie en eie vervoer Rekenaarvaardig in die volgende: Pastel, MS Word, Excel
Diensaanvaarding so spoedig moontlik Faks CV met kontakbare verwysings na 086 616 1037
More
News
|