MOTORVERKOOPSPERSOON
2007-06-21
RENAULT PAARL benodig ‘n MOTORVERKOOPSPERSOON met ‘n bewese rekord in bemarking van voertuie (nuut & gebruik) by hul gesofistikeerde vertoon-lokaal in die Paarl. ‘n Markverwante pakket asook gewone maatskappyvoordele word aan die suksesvolle applikant gebied.
E-pos ‘n verkorte CV aan: eugene.duplessis@za.vectury.com voor of op 28/06/07. Indien u nie voor of op 3/7 van ons hoor nie moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|