Debiteure Klerk
2007-06-28
Debiteure Klerk Paarl
‘n Minimum van drie jaar ondervinding in debiteure benodig. Die vermoë om onder druk te funksioneer en spertye na te kom noodsaaklik.
Kantooradministrasie/Telesales Paarl – R4 000 + Kommissie
Uitstekende kommunikasievaardighede en basiese sekretariële vaardighede word benodig.
Blootstelling aan telefoonbemarking sal as aanbeveling dien.
Kontak Sandra by 083 326 0158 epos: placements55@mweb.co.za en faks: 086 684 6931
More
News
|