ADMINISTRATIEWE POS
2005-05-26
Besigheid in Paarl benodig die dienste van ’n persoon wat ’n ADMINISTRATIEWE POS kan vervul
VEREISTES: • Rekenaargeletterdheid: vaardigheid in Pastel, Excel en Word • Tikvaardigheid • Uitstekende kommunikasievaardighede in persoon asook per telefoon met die publiek • Moet invorderingswerk kan doen • Moet onder druk kan werk
Faks CV na (021) 872-2868
Sluitingsdatum: 4 Junie 2005 • Aanvangsdatum: 11 Julie 2005
More
News
|