Finansiële Rekenmeester: Logistiek
2007-07-05
CARPE DIEM WERWINGSAGENTSKAP
Finansiële Rekenmeester: Logistiek Paarl
R200 000 - R295 000 per annum
Regstellende aksie pos. Relevante 3 jaar graad of nasionale diploma met 3-5 jaar kommersiële ervaring in 'n FMCG omgewing.
Uitstekende loopbaangeleentheid by 'n groot rolspeler in die voedselbedryf.
Produksiebeplanner/ Koördineerder Paarl
R200 000 - R300 000 per annum
Regstellende aksie pos. Minstens graad 12 met Wiskunde. 'n Relevante 3 jaar graad of nasionale diploma voordelig. 2-5 Jaar produksie- beplanningservaring noodsaaklik. Sterk syferaanleg en gevorderede kennis van Excel noodsaaklik.
Krediteure-klerke Wellington/Franschhoek/Paarl Salaris onderhandelbaar
Matriek met 3-5 jaar ervaring in krediteure met 'n boekwaarde van minstens R5 miljoen per maand. Gevorderde kennis van Excel en die vermoë om onder druk te werk noodsaaklik.
Kontak Marizanne Young op 021-863-0125 / 083 317 5555 of epos CV na marizanne.m@telkomsa.net
More
News
|