PFA-Makelaars
2005-05-26
PFA-Makelaars ’n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste en advies, is op soek na ’n diensgeoriënteerde finansiële adviseur wat sy kliënt se belange op die hart dra.
Die geskikte kandidaat moet minstens vyf jaar toepaslike ondervinding hê en ten volle vertroud wees met die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangersdienste (FAIS).
Stuur u verkorte CV vir aandag mev. Olivier, na faks (021) 872-3208 of e-pos pfaa@isat.co.za
More
News
|