Tegniese Poste
2007-07-19
PRONTO
Tegniese Poste beskikbaar PAARL
Tegniese poste beskikbaar in Boland-area. Raak deel van ons span, so stuur jou CV vir ons so gou as moontlik.
• Plaatmetaalwerkers • Sweisers (alluminium & vlekvrye staal) • Ketelmakers • Buigmasjien Operateurs (Promocam ondervinding) • Passer en Draaiers • AutoCad Programmeerders / Tekenaars • "Millwright" • Elektrisiëns • Stoor Toesighouers • Algemene Werkers (tegniese ondervinding)
Faks CV's en toepaslike sertifikate aan Janine 021-872-0695(f) of epos na info@prontops.com
More
News
|