VERTEENWOORDIGER
2007-07-19
WE'LL DO IT VERTEENWOORDIGER BOLAND AREA
Ons kliënt, met hul Hoofkantoor in Gauteng, en betrokke in die verskaffing van rekenaar-benodigdhede, verlang die dienste van 'n op en wakker verteenwoordiger, wat daarop ingestel sal wees om uitstekende diens te verrig aan bestaande en nuwe kliënte, in ruil vir uitstekende kommissie van 'n minimum van R15 000 tot R40 000 maandeliks.
Hooftake:
• daaglikse besoeke aan bestaande kliënte • verkryging van nuwe kliënte • prys-onderhandelings met kliënte • gereelde skakeling met Streekskantoor in Kaapstad.
Vereistes:
• vorige suksesvolle ondervinding met verkope • kennis in die hantering van 'n maatskappy rekening • kennis van rekenaarbenodigdhede sal voordelig wees • eie rekenaar, betroubare vervoer en selfoon
Stuur asb u 2 tot 3 bladsy CV na: we-lldoit@mweb.co.za of skakel Barinda Viljoen by 021-863-0580 vir verdere besonderhede
Aansteldatum: So spoedig moontlik
More
News
|