Verkoopsklerk (Salesperson)
2007-07-19
AUTOZONE Verkoopsklerk (Salesperson)
Volwasse persoon benodig om deel te word van ons dinamiese verkoopspan
Vereistes:
• Ondervinding van verkope van parte vir motors, bakkies, vragmotors en trekkers ens. • Nie-roker • Sober gewoontes
Aanbeveling: • Meganiese ondervinding
CV kan per hand afgegee/gepos word: (’n Afskrif van ID moet aangeheg wees.)
Filco Parts BK h/a Autozone Paarl Hoofstraat 397/Posbus 3000 Paarl, 7620
Aansoeke sluit 25 Julie 2007
OUDE WELLINGTON RESTAURANT ON WINE & BRANDY ESTATE STAFF REQUIRED: • Chef de partie • Pastry chef • Kitchen assistants • Waitrons Call John Tecklenburg 021-873-1008 | 084 477 0883 THE EXCLUSIVE ALTERATIVE!
More
News
|