VRAGKOÖRDINEERDER
2007-07-26
Provincial Transporters VRAGKOÖRDINEERDER
Die vervoermaatskappy benodig tans die dienste van ‘n Vragkoördineerder vir sy Paarl depot:
• Die geskikte kandidaat moet oor goeie kommunikasie vaardighede en uitstekende mense verhoudinge beskik. • Persoon moet onafhanklik en onder druk kan werk. • Persoon moet ‘n sterk aanvoeling vir logistiek hê • 3 Jaar ondervinding in soortgelyke betrekking is'n vereiste.
In ruil vir u dienste bied Provincial Transporters BK ‘n mededingende pakket wat die normale voordele insluit. Faks verkorte CV (2 bladsye + verwysings) aan Mev Groenewald 021-872-5162
More
News
|