Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


INBELSENTRUM OPERATEURS

INBELSENTRUM OPERATEURS
 
2007-07-26


CULTIVARIA
DRAKENSTEIN, FNB, KWV

bied die volgende poste: MOTORBESTUURDERS 20 Poste

Chauffeur dienste aan kunstenaars tydens Cultivaria
Moet 'n geldige rybewys besit
Moet bereid wees om skofte te werk
25 Jaar en ouer
Engels & Afrikaans 'n vereiste (19 - 25 September 2007)

INBELSENTRUM OPERATEURS 40 Poste
Skofwerk
Rekenaargeletterdheid 'n vereiste
Telefoon etiket
Moet kan funksioneer onder druk
Engels- & Afrikaanssprekend
Vanaf 1 - 25 September 2007

LOKAALBESTUURDERS
5 Poste
Verantwoordelik vir bestuur van elke lokaal waar optredes plaasvind. Engels- & Afrikaanssprekend
Moet kan funksioneer onder druk (20- 26 September 2007)

1. Voorkeur sal verleen word aan inwoners van die Drakenstein Munisipale gebied.
2. Aansoeke sluit 2 Augustus 2007.
3. Maksimum 2 bl. CV en noem duidelik vir watter pos aansoek gedoen word.
4. Stuur asseblief per e-pos aan info@cultivaria.com of dien CV persoonlik in by Cultivaria, Hoofstraat 132, Paarl
5. Geen telefoonnavrae sal hanteer word nie.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za