Rekenmeester
2007-07-26
Rekenmeester
‘n Rekenmeestersfirma (Paarl) benodig ‘n persoon wat:
• Naskoolse opleiding het • Praktiese ondervinding van Pastel het • Finansiële state kan opstel • Praktiese ondervinding van VIP salaris stelsel het • Ondervinding met BTW, LBS, ens • Goed met kliente kan kommuni keer
E-pos / Faks u CV na cpr@saol.com / 021-871-1358. Indien u nie voor 03/08/2007 antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|