AKTETIKSTER
2007-07-26
STEYN COETZEE ING. PROKUREURS
AKTETIKSTER
Ons benodig die dienste van ‘n Aktetikster met toepaslike ervaring vir die Verbandeafdeling van ons Prokureurspraktyk te Paarl.
Applikante moet ten volle tweetalig wees en beskik oor ‘n senior sertifikaat, rekenaarvaardigheid (kennis van Verbandregistrasies, Ghostbond, L@w, sal ‘n sterk aanbeveling wees), die vermoë om akkuraat te werk en goeie kommunikasievaardighede.
CV kan afgelewer word by Markstraat 11, Paarl, 7646 of gefaks word na: 021-872-2678
More
News
|