Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADMINISTRATIEWE KONTROLEUR: VOORRAAD

ADMINISTRATIEWE KONTROLEUR: VOORRAAD
 
2007-08-03


CAPE BASIC PRODUCTS

ADMINISTRATIEWE KONTROLEUR: VOORRAAD

Savers Lane is ‘n kleinhandel- voedselgroep met ‘n unieke konsep.
Die posbekleër sal volle verantwoordelikheid neem vir datavaslegging en voorraadbalansering van die groep se 46 winkels.

Toesighouding oor 8 personeellede om bogenoemde funksie uit te voer.

Vereistes:

• Toepaslike ondervinding en bestuurservaring
• Syferkundig en rekenaarvaardig
• Goeie kommunikasie- en organisatoriese vermoëns
• Detail ingesteldheid
• Onder druk kan werk om sperdatums na te kom

Faks CV met kontakbare verwysings voor 10 Augustus 2007 aan die Personeelbeampte by 021-863-0038.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za