Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADMINISTRATIEWE KLERK

ADMINISTRATIEWE KLERK
 
2007-08-03


Bergrivier Besproeiing

ADMINISTRATIEWE KLERK

Bergrivier Besproeiing is 'n toonaangewende besproei-ingsmaatskappy wat beskik oor 'n vakante adminis-tratiewe pos by hul kantore in die Paarl.

Die suksesvolle middeljarige persoon sal deel vorm van die finansiële afdeling en sal moet beskik oor 'n graad 12 met rekeningkunde en ten minste vyf jaar ondervinding in die volgende:

1. Kontrolering en finalisering van die Krediteureboek.
2. Debiteure-invordering.
3. Werk in 'n gerekenariseerde rekeningomgewing.
4. Voorbereiding van administratiewe verslae.
5. Hantering van vertroulike inligting.
6. Beskik oor 'n rybewys.

Die maatskappy bied in ruil 'n markgerigte pakket aan en 'n geleentheid om te werk saam met 'n dinamiese span wat streef daarna om suksesvol te wees in wat hulle doen. Aansoeke sluit op Vrydag 17 Augustus 2007 en enige aansoek wat teen 31 Augustus 2007 nog nie beantwoord is nie kan as onsuksesvol aanvaar word.

Stuur CV aan Derick van Staden by Posbus 7027, Noorder-Paarl, 7623 of na faks 021-872-6566 of epos derick@bergrivier.co.za.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za