Skakelbordoperateur/ Aflos-kassier
2007-08-08
AUTOZONE
Skakelbordoperateur/ Aflos-kassier
Volwasse persoon benodig om besige skakelbord te hanteer.
Vereistes:
• Nie-roker • Afrikaans & Engels goed magtig • Elke alternatiewe Saterdag kan werk. • Basiese administratiewe kennis.
CV’s + ‘n afskrif van ID kan per hand afgelewer of gepos word aan: FILCO PARTS T/A Autozone Hoofstraat 397 • Posbus 3000, Paarl, 7620 Aansoeke sluit 17 Augustus 2007
More
News
|