Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


MAATSKAPLIKE WERKER

MAATSKAPLIKE WERKER
 
2007-08-16


ACVV NOORDER-PAARL

GIMNASIUMSTRAAT

MAATSKAPLIKE WERKER

Aansoek word ingewag vir bogenoemde betrekking.

Vereistes:
• Registrasie by SA Raad vir Maatskaplike Diens Beroepe
• Geldige rybewys
• Praktykondervinding van ontwikkelingsgerigte Maatskaplikewerk-dienste
• Kennis van diensplanvoorstelle

Salaris en byvoordele onderhandelbaar binne die skale van die ACVV.
Diensaanvaarding: 3 Septemaber 2007 of so spoedig moontlik

Pos volledige CV aan:
Die Voorsitter
Posbus 2502
Paarl
7620
Tel: 021-872-3487
Faks: 021-872-0865
Sluitingsdatum: 21 Augustus 2007





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za