Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


WERKSWINKEL-TEGNIKUS

WERKSWINKEL-TEGNIKUS
 
2007-08-16


BERGRIVIER Besproeiing

WERKSWINKEL- TEGNIKUS

Bergrivier Besproeiing is 'n toonaangewende besproeiingsmaatskappy wat beskik oor 'n Werkswinkel-tegnikus-pos by hul kantore in die Paarl.

Die suksesvolle persoon sal deel vorm van 'n dinamiese tegniese span wat diens lewer aan die landbousektor. Applikante moet beskik oor 'n gekwalifiseerde ambag en ten minste 3 jaar praktiese ondervinding.

Hierdie pos behels:
1. Opbou van pompstelle en filtreerstasies
2. Herstel en instandhouding van pompe en motors
3. Algemene besproeiingstelsel hersteldienste

Daar sal van die individu verwag word om die daaglikse tegniese werksaamhede van die werkswinkel tot voordeel van die kliënte uit te voer.

'n Markgerigte pakket word aangebied asook 'n geleentheid om te werk saam met 'n groep mense wat streef daarna om suksesvol te wees in wat hulle doen.

Aansoeke sluit op Vrydag 31 Augustus 2007 en enige aansoek wat teen 14 September 2007 nog nie beantwoord is nie kan as onsuksesvol aanvaar word.

Stuur asseblief u aansoek aan Derick van Staden by Posbus 7027, Noorder-Paarl, 7623 of na die volgende: Faks: 021-872-6566 , E-pos: derick@bergrivier.co.za.







More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za