Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


DTP-operateur/ontwerper

DTP-operateur/ontwerper
 
2007-08-16


Wellington

Lux Verbi.BM is die uitgewer van Bybels en Christelike publikasies van hoogstaande gehalte. Ons het 'n vakature vir 'n opgeleide DTP-operateur/ontwerper by ons hoofkantoor op Wellington.

Vereistes:

Uitstekende tikvaardighede
Goeie menseverhoudings
Vermoë om goed onder druk te funksioneer
Vlot tweetalig (Afrikaans/Engels): praat, lees, skryf

Kennis van Quark5 en 6, InDesign en Photoshop

Vorige ervaring van ontwerp en opmaak van boeke

Estetiese en grafiese aanvoeling sal 'n aanbeveling wees

Media24 streef na gelyke geleenthede in gevolge sy diensbillikheidsriglyne.

Stuur 'n opsommende CV (maksimum 3 bladsye) aan:
Epos: liz@luxverbi-bm.co.za
Faks: 021-864-8263

SLUITINGSDATUM: MAANDAG 21 AUGUSTUS 2007 OM 12:00
Die maatskappy is onder geen verpligting om die pos te vul nie.







More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za