JUNIOR FINANSIËLE KLERK
2007-08-30
WE'LL DO IT
JUNIOR FINANSIËLE KLERK
Ons kliënt in die Paarl is op soek na 'n junior finansiële klerk om so spoedig moontlik diens te aanvaar.
Vereistes:
* Graad 12 Sertifikaat met Rekeningkunde as vak; * Enige na-skoolse kwalifikasie in 'n finansiële rigting sal voordelig wees; * 2 -3 jaar relevante werksondervinding; * Rekenaarvaardigheid Beginsalaris: R4 000 per maand onderhandelbaar Barinda Viljoen ontvang alle CV's vertroulik by: Faks: 021-863-0581 | Tel: 021-863-0580 E-pos: we-lldoit@mweb.co.za Sluitingsdatum: 5 Sept 2007
More
News
|